Kom deel in die kampgenot en maak van die ekspo ’n naweekfees.
Kampeer standplase en ingerigte tente in veldkamp.
- Maksimum een voertuig per standplaas.
- Water is op die terrein beskikbaar, maar kan tot 100m van die standplaas wees.
- Warmwater stort- en toiletgeriewe is beskikbaar.
- Terrein veiligheidswagte.
- Kampeerders is welkom om van die hout in die Swart Wattelbos vir kampvuur of braaivleisvuur te gebruik, onderhewig aan
- veiligheidsvoorsorg. Bring eie saag saam.
- Vir navrae skakel met Kerneels en Cisca Louwrens by 082 997 4179 en 082 415 9166 of met die KragDag kantoor by 087 231 1644.
Opsie 1: Kampeer standplaas sonder elektrisiteit (R299 per standplaas per nag)
- Grootte van kampeerstandplaas: 10m x 8m
- Maksimum een woonwa of twee tente per standplaas.
- Geen elektrisiteit.
Opsie 2: Kampeer standplaas met elektrisiteit (R399 per standplaas per nag)
- Grootte van kampeerstandplaas: 10m x 8m
- Maksimum een woonwa of twee tente per standplaas.
- Met elektrisiteit.
- Bring eie 20m verlengkoord.
Opsie 3: Ingerigte tent - Basiese Eenheid met elektrisiteit (R495 per nag)
Slaap 2 (R247.50 pp)
- Grootte van kampeerstandplaas: 5m x 8m
- 3x3m tent.
- 2 x Bushtec draagbare kampbedjies.
- 2 x Kampstoele.
- 3x3m Grondseil.
- Klein kanttafel.
- Herlaaibare lig.
- Bring eie 20m verlengkoord.
Opsie 4: Ingerigte tent - Luukse Eenheid met elektrisiteit (R700 per nag)
Slaap 2 (R350 pp)
- Grootte van kampeerstandplaas: 5m x 8m
- 3x3m tent.
- 3x3m Gazebo.
- Mat.
- 2 x Bushtec draagbare kampbedjies.
- 2 x Matrasse.
- 2 x Kampstoele.
- 3x3m Grondseil.
- 1.2m Tafel.
- 2 x Herlaaibare ligte.
- Verlengkoord en multiprop.
- 2 x Beddegoedstelle.
- 2 x komberse.
Opsie 5: Ingerigte tent - Familie Eenheid met elektrisiteit (R1 299 per nag)
Slaap 4 (R325 pp)
- Grootte van kampeerstandplaas: 10m x 8m
- 2 x 3x3m tente.
- 3x3m Gazebo.
- 2 x Matte.
- 4 x draagbare kampbedjies.
- 4 x Kampstoele.
- 3x3m Grondseil.
- 1.2m Tafel.
- 2 x Herlaaibare ligte.
- 2 x Verlengkoorde en 2 multiproppe.
- 4 x Beddegoedstelle.
- 4 x komberse.