KragDag Ekspo 2025
7-9 Augustus 2025
8:00 - 17:00
Nog 0 dae

Plaas-Proe-Mark pakkette
KragDag Ekspo 2025


Blaai ondertoe vir meer pakkette.

Plaas-Proe-Mark (Opelug)

R 1 610
 

Landbou produsente met vars of verwerkte (bv. vleis, suiwel, groente, konfyte, souse, brode en fyngebak) produkte. Geen handwerk produkte nie, asook geen klere (dit sluit leer handsakke en vellies in), juwele of kuns nie.

Uitstalruimte
  • Uitstalruimte - opelug - 4x4m x1
Advertensiegeleenthede by KragDag
  • Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1