Dae tot Sakeliga KragDag 2021 0
Sakeliga KragDag 2021
14, 15 & 16 Oktober 2021
8:00 - 17:00

Organisasies, Media en Vennote pakkette
KragDag Ekspo 2021

Blaai ondertoe vir meer pakkette.

Organisasies, Media en Vennote (Opelug)
- Mikro Pakket -

R 0
 

Gekeurde organisasies, media en vennote kan gratis by KragDag uitstal in ruil vir bemarkingswaarde soos met KragDag ooreengekom.

Uitstalruimte
  • Uitstalruimte - opelug - 4x4m x1
Bykomstighede
  • Elektrisiteit (per 10 Ampere punt) x1
Advertensiegeleenthede by KragDag
  • Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
  • Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1