Makerbeweging pakkette
KragDag 2027
Blaai ondertoe vir meer pakkette.
Makerbeweging (Opelug)
- Eksperimentele Maker -
R
115
R132 (BTW ingesluit)
Vir die doen-dit-self en doen-dit-saammet-ander skeppers van unieke tegnologies gesofistikeerde toestelle en nutsitems deur onder andere 3D-drukkers, elektronika en robotika, en hommeltuie binne die konteks van die internet-van-dinge. (Uitstalling sonder kommersiële motief.)