Dae tot Sakeliga KragDag 2021 0
Sakeliga KragDag 2021
14, 15 & 16 Oktober 2021
8:00 - 17:00

Landbou sub-ekspo - Vee-ras Tentoonstelling pakkette
KragDag Ekspo 2021

Blaai ondertoe vir meer pakkette.

Landbou sub-ekspo - Vee-ras Tentoonstelling (Veekamp)
- Perde -

R 1 932
 

Vir uitstalling van perde-ras.

Uitstalruimte
  • Veekampie - opelug (3 x 3m) x1
Advertensiegeleenthede by KragDag
  • Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
  • Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1

Landbou sub-ekspo - Vee-ras Tentoonstelling (Veekamp)
- Beeste -

R 1 932
 

Vir uitstalling van bees-ras. Een Biosekuriteit-Veeartsverklaringvorm moet per vee-uitstaller ingevul en gestuur word aan sinette@kragdag.co.za.

Uitstalruimte
  • Veekampie - opelug (3 x 3m) x1
Advertensiegeleenthede by KragDag
  • Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
  • Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1

Landbou sub-ekspo - Vee-ras Tentoonstelling (Veekamp)
- Kleinvee -

R 1 610
 

Vir uitstalling van kleinvee-ras. Een Biosekuriteit-Veeartsverklaringvorm moet per vee-uitstaller ingevul en gestuur word aan sinette@kragdag.co.za.

Uitstalruimte
  • Veekampie - opelug (1,85 x 1,85m) x1
Advertensiegeleenthede by KragDag
  • Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
  • Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1