Borge pakkette
KragDag 2026
Blaai ondertoe vir meer pakkette.
Borge (Opelug)
- Vaandel Pakket -
R
0
Hier kom die pakket nota / beskrywing
Uitstalruimte
- Uitstalruimte - opelug - 4x4m x1
Bykomstighede
- Elektrisiteit (per 10 Ampere punt) x1
- 10x Komplimentere Kaartjies x1
Advertensiegeleenthede by KragDag
- Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
- Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1
- Artikel in KragDag nuusbrief x1
- Advertensie op KragDag webtuiste - 300 x 250 pixel (vir 1 jaar lank) x1
- Uitlig van Vaandelborg op KragDag webtuiste en in gedrukte program. x1
- 30 Sekonde video op die Grootskerm tydens die KragDag ekspo x1
- Advertensie in gedrukte ekspo program - Volblad x1
- Kategorie Banier op die KragDag Toepassing x1
- Uitstaller plasing ge"boost" aan KragDag volgelinge ter waarde van R500 (Facebook) x1
Afslag Advertensiegeleenthede beding deur KragDag by ander media-instansies
- Pretoria FM - 5-Minute Mediumtyd Promosiegesprek x1
- KosmosKyk - Opname van 10 min onderhoud x1