KragDag Veeteelt Program
<< Terug!Die KragDag Veeteelt aanbiedings wat in die Veeteelt tent op die terrein aangebied word, is gratis vir die besoekers van KragDag.
Klik op die groen knoppie (), regs van elke spreker, vir meer inligting.
Die program is onderhewig aan moontlike wysigings.
Aanbiedings in die KragDag Raadsaal sal ook lewendig uitgesaai word op KragDag se Facebook bladsy. U kan gerus ook daar vir ons vrae of kommentaar stuur.
Donderdag - 08 Augustus 2019
-
TydOnderwerp
-
09:30Opening (Hele terrein)
-
10:00 (45 min)Wat is die implikasie van meting binne my skaapboerdery.
Opsomming
...
Biografie van Kenneth Botha
...
-
10:50 (25 min)Rastentoonstelling en bespreking.
Opsomming
...
Biografie van Werner Gouws
...
-
11:20 (35 min)Rastentoonstelling.
Opsomming
...
Biografie van Phil Rawlins
...
-
12:00 (2 uur)TOYOTA JONG AFSLAERS - Landbouskole word betrek by hierdie Noordelike Kampioenskappe (Hoërskool Bekker, Wagpos, Morgenzon & Balfour)
-
14:05 (30 min)Hommeltuig tendense en Ontwikkeling
Opsomming
...
Biografie van Dean Polly
...
-
14:50 (40 min)Multispesie dekgewasse.
Opsomming
...
Biografie van Rudi Kuschke
...
Vrydag - 09 Augustus 2019
-
TydOnderwerp
-
09:30Opening (Hele terrein)
-
10:00 (40 min)Hulpbronbenutting.
Opsomming
...
Biografie van Danie Bruwer
...
-
10:45 (40 min)Eienskappe waarna gelet moet word met die aankoop van bulle.
Opsomming
...
Biografie van Dr Piet van der Merwe
...
-
11:30 (1 uur)Intensiewe skaapboerdery praktyke
Uitdagings van Intensiewe Skaapboerdery in SA
Dr Jarin Wessels
Mamre Intensiewe skaapboerderyManie Wessels
Mamre Intensiewe skaapboerdery...
-
12:35 (40 min)Praktiese demonstrasie, hoefknip, sterte afsit, inspuit hantering.
Opsomming
...
Biografie van Dr Phil Rawlins
...
-
13:20 (15 min)Vra vir Faffa - Teel hulle weerstandig
Opsomming
...
Biografie van Faffa Malan
...
-
13:40 (50 min)Die Lente is mooi, maar moeilike tyd vir groot- en kleinveeboere.
Opsomming
...
Biografie van Prof. Cheryl McCrindle
...
-
14:05 (30 min)Rastentoonstelling
Opsomming
...
Biografie van Lizelle Muldoon
...
-
14:50 (40 min)Rastentoonstelling
Opsomming
...
Biografie van Dr. Mac
...
Saterdag - 10 Augustus 2019
-
TydOnderwerp
-
09:30Opening (Hele terrein)
-
10:00 (40 min)Hommeltuig toepassing vir die landbou industrie.
Opsomming
...
Biografie van Thomas Kruger
...
-
10:50 (40 min)Biosekuriteit in die veebedryf: Is jy gereed vir ’n Ramp?
Opsomming
...
Biografie van Dr. Chris van Dijk
...
-
11:30 (30 min)Van Toeka tot Nou, die lesse wat ek geleer het.
Opsomming
...
Biografie van Regina Harmse
...
-
12:05 (1 uur)Interpretasie van indekse en prestasietoetsing by bulle
Opsomming
...
Biografie van Lukas Eksteen
...
-
13:10 (40 min)Holistiese benadering tot bosluis beheer.
Opsomming
...
Biografie van Frans Hagg
...
-
13:55 (45 min)Om te "koggel of nie" Sinkronisasie, KI.
Opsomming
...
Biografie van Phil Rawlins
...
-
14:45 (40 min)Vraag-en-atwoord-sessie
Opsomming
...
Biografie van Dr. Mac
...
-
15:30 (30 min)...
Opsomming
...
Biografie van ...
...