Skouringprogram
← TerugDie Skouring aanbiedings wat op die terrein aangebied word, is gratis vir die besoekers van KragDag.
Die program is onderhewig aan moontlike wysigings.
Donderdag - 6 Augustus 2026
Agri Skoledag – Leerders, Studente en Tuisonderwys
-
TydOnderwerp
-
08:30 (20 min)Opening (Hele terrein)
-
09:30 (30 min)Waarom landbou jou toekoms is: Loopbaanmoontlikhede – van stad na plaas — Laurika Du Bois (AgriSkills)
-
10:00 (35 min)Veeartsenykunde as loopbaan / BEK-krisis — Dr Dave Midgley (RuVASA)
-
10:45 (30 min)Presisieboerdery, satelliete, hommeltuie en grondgesondheid — Martin Akker (NIK SA) & Eric Louw (AgTech@NWK)
-
11:15 (30 min)Boerdery as 'n toekoms — Stefan van Schoor (Gro4Africa)
-
11:45 (30 min)Spekgesprek: Varkboerdery van begin tot verbruiker — Stefan Corbett (Gasheer) / Annika Norval / Sigrid Beneke / Jaco Raath
-
13:15 (40 min)Natural Horsemanship LIVE DEMO — Ignatius Erasmus (Barshou Boerdery)
-
13:55 (30 min)Kleinvee: Van Weiding tot Winkel — Hennie Jonker (Lamb Champs Wenner 2025)
-
14:55 (30 min)Suiwel: Van Koei tot Kaas — Ronald Rapholo (Melkprodusente Organisasie)
-
15:25 (40 min)PANEELGESPREK: Gaan boer in Amerika? Of bly en bou hier? — Bea Bloem / Shaun Welmans (AgriSkills) / Francois Maree
Vrydag - 7 Augustus 2026
Knelpunte en Selfstandigheid – Kommersiële Boer
-
TydOnderwerp
-
08:30 (20 min)Opening (Hele terrein)
-
09:30 (30 min)BEK-Krisis: Wat het Werklik Gebeur? — Kobus Bester
-
10:30 (40 min)PANEELGESPREK: BEK – Tegnies, Polities en Prakties — Dr Wynand Boshoff / Kobus Bester / Bennie van Zyl (TLU) / Theo de Jager (Saai)
-
11:15 (30 min)Telergenootskappe: Veeras-Tentoonstellers — PW van Heerden
-
11:45 (30 min)Herlewingslandbou: Meer Lewe in die Grond — Jacob van der Westhuizen
-
13:15 (30 min)Telergenootskappe: Perderas-Tentoonstellers — Ignatius Erasmus
-
13:45 (30 min)Energie-Onafhanklikheid: Sonkrag en Off-Grid op die Plaas – LIVE DEMO — Martin Ferreira (Hawk Solar)
-
14:15 (30 min)Insetkoste: Kunsmis, Brandstof en Groepkoop — Gerhard Burger (Graan SA)
-
15:05 (30 min)Plaasaanvalle en Veiligheid: Gemeenskapsmodelle wat Werk — Deon Coetzee (Fortis Pro Active Defence)
-
15:35 (25 min)Opvolgbeplanning vir jou boerdery — Cornelis Legemaat (LBL Finansiële Dienste)
Saterdag - 8 Augustus 2026
Doen Jou Eie Ding – Selfstandigheid en Entrepreneurskap
-
TydOnderwerp
-
08:30 (20 min)Opening (Hele terrein)
-
09:30 (30 min)Koöperasie en Groepkoop: Hoe om die staat te omseil — Kobus Kruger
-
10:00 (30 min)Homesteading en Agterplaas-Boerdery — Francois Maree (Rengen Roots)
-
13:45 (30 min)Rentmeesterskap: Christelike Grondslag van Boerdery en Roeping — Bennie van Zyl
-
14:15 (30 min)Regsbeskerming: Jou Regte as Boer – Grond, Eiendomsreg, Arbeidsreg — Mauritz Lombard (TLU SA) / Hans-Jurie Moolman (MMLaw) / Louis Boshoff (AfriForum)
-
15:05 (40 min)PANEELGESPREK: Tegnologie in Landbou — Annika Norval (Agritistics) / Jeandre Johnston (SASDT) / Pieta Ferreira (Good Shepherd) / Dawie Faurie (CattleIQ)