Inyati Arena Program
<< Terug!Die Inyati Arena aanbiedings wat in die Arena op die terrein aangebied word, is gratis vir die besoekers van KragDag.
Die program is onderhewig aan moontlike wysigings.
Donderdag - 7 Augustus 2025
-
TydOnderwerp
-
09:30 (30 min)Perde Demonstrasie: Meet the minis
-
10:00 (1 uur)Perdry Demonstrasie - Dinokeng Safaris
-
11:00 (1 uur)Honde Demonstrasie - Kaiser K9
-
12:00 (1 uur)Hommeltuig Demonstrasie - Inyati
-
13:00 (1 uur)Rasbekendstelling: Nooitgedachters
-
14:00 (30 min)Hommeltuig Demonstrasie - Inyati
-
14:30 (30 min)Perde met musiek: Sharon & Carina
Vrydag - 8 Augustus 2025
-
TydOnderwerp
-
08:30 (30 min)Item 2 - Kampioen junior merrie jonger as 3 jaar
-
09:00 (1 uur)Honde Demonstrasie - Kaiser K9
-
10:00 (15 min)Kampioen Junior Hings jonger as 3 jaar
-
10:15 (15 min)Kampioen Junior Merrie jonger as 3 jaar
-
10:30 (15 min)Kampioen Senior Hings 3 jaar en ouer
-
10:45 (15 min)Groot Kampioen Hings
-
11:00 (15 min)Kampioen Senior Merrie 3 jaar en ouer
-
11:15 (15 min)Reunperd O/5 jaar
-
11:30 (15 min)Reunperd 5 jaar +
-
11:45 (15 min)Groot Kampioen Reun
-
12:00 (15 min)Groot Kampioen Merrie
-
12:15 (15 min)Hommeltuig Demonstrasie - Inyati
-
12:30 (15 min)U & T Ryperd. Kinderruiter O/8 (Stap & Draf)
-
12:45 (15 min)U 3G Kinderryperd O/11
-
13:00 (15 min)U 3G Kinderryperd O/13
-
13:15 (15 min)U 3G Kinderryperd O/15
-
13:30 (15 min)U 3G Junior Ryperd O/19
-
13:45 (20 min)Hommeltuig Demonstrasie - Inyati
-
14:05 (15 min)U & T Ruiter. Kinderruiter O/8 (Stap & Draf)
-
14:20 (15 min)U 3G Ruiter. Kinderruiter O/11
-
14:35 (15 min)U 3G Ruiter. Kinderruiter O/13
-
14:50 (15 min)U 3G Ruiter. Kinderruiter O/15
-
15:05 (15 min)U 3G Ruiter. Junior Ruiter O/19
-
15:20 (15 min)Universele Kampioen van Kampioene
-
15:40 (20 min)Hommeltuig Demonstrasie - Inyati
-
16:00 (15 min)Western Pleasure Horse Ope
-
16:15 (30 min)Western Pleasure Horse. O/11, O/13, O/15 & O/19
Saterdag - 9 Augustus 2025
-
TydOnderwerp
-
09:00 (15 min)U 3G Nuweling Ryperd (eerste maal op skou)
-
09:15 (15 min)U 3G Mans ryperd
-
09:30 (15 min)U 3G Ryperd reuns
-
09:45 (20 min)Hommeltuig Demonstrasie - Inyati
-
10:05 (15 min)U 3G Ryperd Merrie
-
10:20 (15 min)U 3G Ryperd hingste
-
10:35 (15 min)U 3G Plesierperd
-
10:50 (15 min)T 3G Ryperd Merrie
-
11:05 (55 min)911 Riders against Farm Murders
-
12:00 (15 min)T 3G Ryperd Reuns
-
12:30 (15 min)T 3G Mans Ryperd
-
12:45 (20 min)Hommeltuig Demonstrasie - Inyati
-
13:05 (15 min)T Elite 5: Kampioen 3G Ryperd
-
13:20 (40 min)Honde Demonstrasie - Kaiser K9
-
14:00 (15 min)U 3G Dames Ryperd
-
14:15 (15 min)U Skou Jagperd
-
14:30 (15 min)U 3G Ruiter. Volwasse Ruiter
-
14:45 (15 min)U Elite 5: Kampioen 3G Ryperd