KragDag 2026
6-8 Augustus 2026
8:00 - 17:00
Nog 0 dae

Ekspo Programme


Die skakels hieronder is na die verskillende programme wat plaasgevind tydens KragDag 2025.
Die nuwe KragDag 2026 program sal in Julie 2026 beskikbaar wees.

Kronologiese Program

Hier is 'n kronologiese program van alles wat tydens die ekspo gaan plaasvind.

Klik hier
Kopskuifateljee

Die Kopskuifateljee aanbiedings wat in die Plein aangebied word, is gratis vir die besoekers van KragDag.

Klik hier
Arena

Die Arena aanbiedings wat in die Arena op die terrein aangebied word, is gratis vir die besoekers van KragDag.

Klik hier
Sandput

Die besoekers van KragDag kan na verskillende perde vertonings kyk wat op die terrein aangebied word.

Klik hier
Skouring

Die besoekers van KragDag kan na verskillende veeras bekendstellings kyk wat op die terrein aangebied word.

Klik hier
ATTSA Verhoog

Die besoekers van KragDag kan na die opvoerings op die Verhoog kom kyk wat in Feesplein aangebied word.

Klik hier
Ketelkraal Verhoog

Die besoekers van KragDag kan na die opvoerings op die Verhoog kom kyk wat in Feesplein aangebied word.

Klik hier