Dae tot KragDag 0
8, 9 & 10 Augustus 2019 (9:00 - 16:00)

Voorafregistrasies het gesluit.

U kan steeds by die ekspo hekke registreer. Ingangsgelde is R80.00 per volwassene (kinders onder 18 is gratis). Indien u vooraf geregistreer het maar u kaartjie verlê het, kan u by die voorafregistrasie toonbank by die ekspo hekke aanmeld en ons kontroleer gou u registrasie teenoor u e-posadres.

Die 2018 SakeLiga KragDag Ekspo word op Diamantvallei Landgoed, 20 km oos van Pretoria, gehou. Die ekspo hekke open om 9:00 en sluit om 16:00.

Klik hier vir:
Roete Aanwysings
Google Kaart

GPS koördinate: Suid: 25º 48’ 58.66″; Oos: 28º 31’ 35.97″