Besoeker Registrasie
Registreer hier vir die KragDag Ekspo
Besoekerkaartjies vir KragDag 2026.
Hekgelde is R120 per volwassene (kinders tot 18 gratis), maar deur vooraf te registreer betaal jy R75 per volwassene (R45 afslag).
Kaartjieverkope open op 1 April 2026.
Groete
Die KragDag span