KragDag Ekspo 2025
7-9 Augustus 2025
8:00 - 17:00
Nog 0 dae

Besoeker Registrasie

Besoekerkaartjies vir KragDag Wes-Kaap 2024.


Ons sien uit daarna om jou by Sakeliga KragDag Wes-Kaap 2024 te hê.

Ons het in die verlede gratis registrasies toegelaat. Weens omstandighede het ons nou 'n fooi ingestel van R120 per volwassene. Die kaartjie gee jou toegang vir een of al drie dae om die ekspo by te woon.

Toegang vir kinders tot 18 jaar bly steeds gratis.

Ons gebruik 'n nuwe stelsel vir die kaartjieverkope en dit blyk dat daar nog 'n paar goggas is wat uitgesorteer moet word. Ons sal waardeer as jy ons hiermee kan help, deur vir ons dit deurgee as u 'n probleem ondervind met so goed as moontlike beskrywing van die stappe wat u gevolg het en presies wat die foutboodskap of probleem was.

Vir probleemaanmeldings en navrae gebruik asseblief die Kontak Ons bladsy.




Groete

Die KragDag span